Home
Shop
Afrikaans
English
Contact
More
If you lead with your heart, you shine!
Magic is something you make!
Die lewe werk soos 'n kamera - fokus op dit wat belangrik is
Die lewe is soos 'n reis na die onbekende - geniet elke dag soos dit kom
Die lewe is soos fietsry Om jou balans te hou, moet jy bly beweeg
Selfrespek blom wanneer jy verantwoordelikheid neem vir jou eie lewe
Vreugde is 'n stralekrans wat al om jou kop bly dans
Vat die skilderagtige roete
'n Glimlag is 'n lig wat na buite wys, jou hart is tuis
Die goed wat ons kan tel ... tel nie. Die goed wat ons nie kan tel nie ... tel
Vriende versier die lewe
Maak liewer vir jou mooi oomblikke bymekaar in plaas van besittings
Jou verbeelding is jou reis
'n Ware liefdesverhaal het geen einde nie
As ons mekaar vashou word die lewe 'n fees
Vreugde is 'n vlieër wat jy oral met jou saam kan neem
In a world where you can be anything, be yourself
The root of joy is gratefulness
If you want to be happy, then just be happy!
There will always be someone willing to listen to the song in your heart